Die Boodskap

Deuteronomium 22:1 Die Boodskap (DB)

“Op ’n dag sien jy dalk hoe jou buurman se bees of skaap wegdwaal. Moenie maak of jy dit nie sien nie. Wees eerlik. Vat die dier terug na sy eienaar toe.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:1-5