Die Boodskap

Deuteronomium 22:15 Die Boodskap (DB)

“As ’n man só maak, moet die vrou se pa en ma die bewys na die leiers van hulle stad bring dat hulle dogter nog nooit voorheen by ’n ander man geslaap het nie. Hy moet die laken waarop sy en daardie man die eerste huweliksnag geslaap het, met die bloed daarop, as bewys bring dat sy regtig ’n maagd was.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:13-16