Die Boodskap

Deuteronomium 22:14 Die Boodskap (DB)

En sê nou hy beskuldig haar dan valslik daarvan dat sy voorheen by ’n ander man geslaap het. Hy sê skielik: ‘Ek het agtergekom dat hierdie vrou voorheen by ander mans geslaap het voor sy met my getrou het.’

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:8-16