Die Boodskap

Deuteronomium 20:18 Die Boodskap (DB)

Dit sal keer dat hierdie mense, die mense wat nou in jou land bly, jou op die ou end dinge leer en jy die afskuwelike dinge begin doen wat hulle doen, en die afgode aanbid wat hulle dien. As jy hierdie dinge doen, sal jy jouself van die Here losmaak en sal Hy jou daarvoor straf.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:13-20