Die Boodskap

Deuteronomium 20:17 Die Boodskap (DB)

Jy moet die Hetiete en die Amoriete, die Kanaäniete en die Feresiete, die Hewiete en Jebusiete voor die voet uitroei. Jy moet hulle as ’n offer aan My vernietig. Niks en niemand van hulle mag oorbly nie. So beveel die Here jou God jou.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:11-20