Die Boodskap

Deuteronomium 19:8 Die Boodskap (DB)

“Later gaan die Here julle land groter maak en dan gaan julle grense uitgebrei word, presies net soos Hy julle voorvaders belowe het. Dan gaan Hy julle al die grond gee wat Hy julle belowe het.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:1-16