Dis hoekom die Here beveel dat julle drie stede moet uitwys waar sulke mense kan gaan wegkruip totdat die hof oor hulle toekoms besluit het.