Die Boodskap

Deuteronomium 17:1 Die Boodskap (DB)

“Wanneer jy ’n dier, ’n skaap of ’n bees bring om vir die Here jou God te offer, mag dit nie ’n gebreklike dier wees nie. Met só ’n offer beledig jy die Here. Hy hou net mooi niks daarvan nie.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:1-10