Die Boodskap

Deuteronomium 12:31 Die Boodskap (DB)

Moet tog nooit die Here aanbid soos die nasies hulle gode aanbid nie. Hulle doen dinge wat die Here haat. Ter ere van die gode gooi hulle sommer maklik hulle kinders in die vuur. En dit is vir die Here ’n gruwel.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:22-32