Die Boodskap

Deuteronomium 1:44 Die Boodskap (DB)

Toe het die Amoriete wat in die berge woon, op julle toegesak en julle soos bye agtervolg. Hulle het julle tot so ver as Horma en Edom verdryf.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:41-46