Die Boodskap

2 Samuel 24:6 Die Boodskap (DB)

Hulle het noord deur Gilead gegaan tot by Kades in die rigting van die Hetiete se land. Daarvandaan het hulle na Dan-Jaän gegaan en toe wes na Sidon gedraai.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-17