Die Boodskap

2 Samuel 24:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het oor die Jordaanrivier gegaan en by die spruit suid van die dorp Aroër begin tel. Daarna is hulle na Gad en Jaeser toe.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-14