Die Boodskap

2 Samuel 24:2 Die Boodskap (DB)

Die koning het vir Joab, sy groot generaal, gesê: “Gaan by al die stamme van Israel langs, van Dan in die noorde tot by Berseba in die suide, en skryf al die manskappe op. Ek wil weet hoeveel is daar wat kan veg.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-10