Die Boodskap

2 Samuel 24:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het weer ’n keer vir die Israeliete kwaad geword. Toe het Hy Dawid teen hulle opgesteek en gesê: “Gaan hou ’n sensus in Israel en Juda.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-8