Die Boodskap

2 Samuel 20:14 Die Boodskap (DB)

Joab het by al die stamme van Israel gesoek tot hy Seba in Abel (dis nou Bet-Maäka) gekry het. Al die Beriete het bymekaargekom en ook saam met Joab gegaan.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:11-16