Die Boodskap

2 Samuel 18:32 Die Boodskap (DB)

“Wat van Absalom? Is my kind veilig?” vra die koning.Daarop antwoord die man: “Ek hoop dieselfde sal gebeur met U Majesteit se vyande en met almal wat slegte planne teen u het, as wat met daardie jongman gebeur het.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:28-33