Die Boodskap

2 Samuel 16:22 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe vir Absalom ’n seil op die dak van die paleis gespan, en hy het daar voor al die Israeliete by sy pa se haremvroue geslaap.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:20-23