Die Boodskap

2 Samuel 16:21 Die Boodskap (DB)

Agitofel gee toe vir Absalom hierdie raad: “Slaap by jou pa se haremvroue wat hy hier gelos het om die paleis op te pas. Al die Israeliete moet weet dat jy jou pa in die gesig gevat het, dan sal hulle nog sterker by jou staan.”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:11-23