Die Boodskap

2 Petrus 3:12 Die Boodskap (DB)

Sien uit na die dag waarop die Here terugkom. Leef so dat God die datum van sy terugkeer sal vervroeg. Leef daardie groot dag nader! Op daardie dag sal die hemelruim in vlamme verbrand en al die sterre en planete in ’n oomblik wegsmelt.

2 Petrus 3

2 Petrus 3:9-15