Die Boodskap

2 Petrus 3:11 Die Boodskap (DB)

Julle weet dat al die dinge waarvan ek praat enige oomblik kan plaasvind. Daarom moet julle al hoe meer doen wat God vra. Gryp elke kans aan! Wys dat julle net aan Hom behoort.

2 Petrus 3

2 Petrus 3:9-14