Die Boodskap

2 Kronieke 33:16 Die Boodskap (DB)

Daarna het Manasse die Here se altaar herstel en offers vir die Here gebring om vir Hom dankie te sê en Hom te loof. Hy het vir die mense van Juda gesê dat hulle die Here, Israel se God, moes dien.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:13-19