Die Boodskap

2 Kronieke 31:5 Die Boodskap (DB)

Die mense het dadelik positief gereageer. Hulle het in oorvloed van die eerste oes van hulle graan, hulle nuwe wyn, olyfolie, heuning en ander landbouprodukte na die tempel toe gebring.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:4-15