Die Boodskap

2 Kronieke 31:3 Die Boodskap (DB)

Volgens die Here se reëls het die koning self ook diere geskenk vir die oggend- en aandoffers. Hy het ook diere gegee vir die weeklikse sabbatsfeeste en die maandelikse nuwemaansfeeste en vir die jaarlikse feeste.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-10