Die Boodskap

2 Kronieke 31:2 Die Boodskap (DB)

Hiskia het die priesters en die Leviete weer in diensgroepe ingedeel. Daar was groepe wat die brandoffers en die vredesoffers moes versorg, ander was verantwoordelik vir die erediens en die dank- en lofgesange vir die Here by die tempel.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-12