Die Boodskap

2 Kronieke 3:14 Die Boodskap (DB)

Oor die hele ingang van die Allerheiligste het Salomo ’n gordyn opgehang van fyn linne met pers, rooi en blou materiaal daarin. Op die gordyn was daar gerubfigure geborduur.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:9-16