Die Boodskap

2 Kronieke 3:13 Die Boodskap (DB)

Die vlerke het oor die volle tien meter wydte van die Allerheiligste gestrek. Die gerubs het op hulle eie pote gestaan en in die rigting van die groot vertrek van die tempel gekyk.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:6-17