Die Boodskap

2 Kronieke 28:24 Die Boodskap (DB)

Die koning het die gereedskap wat in die Here se tempel gebruik is, gevat en dit in stukkies gebreek. Toe het hy die tempel se deure toegesluit en sy eie altare op elke hoek in Jerusalem gebou.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:23-27