Die Boodskap

2 Kronieke 28:23 Die Boodskap (DB)

Hy het offers gebring vir die gode van Damaskus. Hy het so daaroor gedink: “Dié gode het die Arameërs gehelp toe hulle teen my geveg het. Miskien sal hulle my ook help as ek hulle nou vereer.” Maar dit het nie so gebeur nie. Hulle het net tot sy ondergang gelei.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:13-27