Die Boodskap

2 Kronieke 28:19 Die Boodskap (DB)

Al die slegte dinge het met Juda gebeur omdat die Here koning Agas van Juda wou straf. Hy het immers sy mense aangemoedig om sonde te doen en hy self was heeltemal ontrou aan die Here.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:14-20