Die Boodskap

2 Kronieke 28:18 Die Boodskap (DB)

Die Filistyne het ’n strooptog uitgevoer op die dorpe in Juda se lae heuwels en in die suide van die land. Hulle het die volgende plekke vir hulleself gevat en daar gaan bly: Bet-Semes, Ajalon, Gederot, Soko en die dorpe in die omgewing daarvan, Timna en die dorpe in die omgewing, Gimso en die dorpe in die omgewing.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:15-25