Die Boodskap

2 Kronieke 23:11 Die Boodskap (DB)

Jojada en sy seuns het toe vir Joas, die koning se seun, uitgebring en hom koning gemaak. Hulle het ’n kroon op sy kop gesit, die koninklike volmag in sy hand gesit en hom gesalf deur olie op hom uit te giet. Daarna het almal geskree: “Lank lewe die koning!”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:5-13