Die Boodskap

2 Kronieke 23:10 Die Boodskap (DB)

Hy het die gewapende wagte rondom die koning opgestel. Hulle het ’n ry gevorm van die suidelike hoek van die tempel tot by die noordelike hoek en reg rondom die altaar.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:4-14