Die Boodskap

2 Kronieke 18:6 Die Boodskap (DB)

Josafat was nog nie tevrede nie. “Is hier nie nog ’n profeet by wie ons kan hoor wat die Here wil hê nie?” het hy gevra.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:4-14