Die Boodskap

2 Kronieke 18:5 Die Boodskap (DB)

Agab het toe 400 profete bymekaar laat kom. Hy het vir hulle gevra: “Kan ons voortgaan met die plan om teen Ramot in Gilead te gaan veg, of moet ons dit los?”Hulle antwoord toe: “Gaan maar, want God sal julle laat wen.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-13