Die Boodskap

2 Kronieke 18:3 Die Boodskap (DB)

Agab vra toe vir Josafat: “Sal jy saam met my teen Ramot in Gilead gaan oorlog maak?”Josafat het gesê: “Maar natuurlik! Ons is mos familie. My soldate is tot jou beskikking.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-6