Die Boodskap

2 Kronieke 18:2 Die Boodskap (DB)

’n Paar jaar later het hy by Agab in Samaria gaan kuier. Agab het ’n groot onthaal vir hom en sy amptenare gereël. Hulle het ’n klomp skape en beeste vir die geleentheid geslag om Josafat te probeer oorhaal om Ramot in Gilead saam met Israel aan te val.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-6