Die Boodskap

2 Johannes 1:6 Die Boodskap (DB)

Liefde is mos niks anders as om volgens die wil van God te leef nie. En wat wil God dan van ons hê? Dít: wat ons doen, moet ons in liefde doen. Ons weet dit al van die eerste dag af dat ons die evangelie gehoor het.

2 Johannes 1

2 Johannes 1:1-13