Die Boodskap

2 Johannes 1:5 Die Boodskap (DB)

Liewe vrou, ons moet mekaar liefhê! Ek vra mooi. Ek vra nie nou iets wat ek nie voorheen van julle gevra het nie. Dit is die ou opdrag wat ons nog altyd het.

2 Johannes 1

2 Johannes 1:1-13