Die Boodskap

1 Kronieke 29:2 Die Boodskap (DB)

Ek het alles bymekaargemaak wat nodig is vir die bou van die tempel: daar is goud, silwer, brons, yster, hout en oniks met die gesteentes om in te lê, mosaïeksteentjies vir mosaïekwerk, ’n klomp verskillende edelstene en baie marmer.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-8