Die Boodskap

1 Kronieke 29:1 Die Boodskap (DB)

Koning Dawid het toe vir die hele vergadering gesê: “My seun Salomo, wat deur God self gekies is as volgende koning, is jonk en onervare, maar die werk is groot. Hierdie tempel is nie maar net nog ’n gebou nie. Dit word vir God die Here gebou.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-7