Die Boodskap

1 Kronieke 27:25 Die Boodskap (DB)

Die toesighouer oor die koning se skatte was Asmawet, Adiël se seun.Die toesighouer oor die koning se skatte op die platteland, in die stede, dorpe en vestings was Jonatan, Ussia se seun.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:14-27