Die Boodskap

1 Kronieke 27:24 Die Boodskap (DB)

Joab het met die sensus begin, maar dit nie klaargemaak nie, want dit het die Here se woede teen Israel laat uitbars. Daarom is die finale getal nooit in koning Dawid se boeke aangeteken nie.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:8-34