Die Boodskap

1 Kronieke 24:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het die groepe deur loting ingedeel, sonder bevoordeling van enige groep, sodat die mense wat God in die heiligdom moes dien, uit sowel die Eleasargeslag as uit die Itamargeslag gekom het.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:4-11