Die Boodskap

1 Kronieke 24:4 Die Boodskap (DB)

Eleasar se nageslag is in sestien familiegroepe ingedeel en Itamar s’n in agt, omdat daar meer familiehoofde in Eleasar se nageslag was.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-9