Die Boodskap

1 Kronieke 21:23 Die Boodskap (DB)

Ornan wou egter niks van betaal weet nie. Hy het gesê: “Vat die grond vir u en doen wat nodig is. Ek gee dit vir u. Ek sal ook die osse gee as offerdiere en die dorsslee vir hout om vuur mee te maak en die koring as ’n voedseloffer. Dit is u s’n.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:15-30