Die Boodskap

1 Kronieke 21:22 Die Boodskap (DB)

Dawid het toe vir Ornan gesê: “Verkoop asseblief die dorsvloer aan my teen sy volle prys. Ek wil ’n altaar hier bou sodat die siekte-epidemie kan ophou.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:20-30