Die Boodskap

1 Korintiërs 6:20 Die Boodskap (DB)

Die Here het baie duur betaal om julle Syne te maak. God moet dus ook trots kan wees op julle liggaam - daarvoor moet julle sorg deur die manier waarop julle julle gedra.

1 Korintiërs 6

1 Korintiërs 6:13-20