Die Boodskap

1 Korintiërs 15:21 Die Boodskap (DB)

Dit werk so: dit was ’n mens, Adam, se skuld dat die dood nou elkeen van ons tref. Maar dit is ook ’n mens, Christus, wat daarvoor gesorg het dat mense wat dood is weer lewendig gemaak kan word.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:16-28