Die Boodskap

1 Korintiërs 15:20 Die Boodskap (DB)

Die waarheid is heeltemal anders: God hét Christus lewendig gemaak nadat Hy aan die kruis dood is. En Christus is maar die eerste Een van nog baie om te kom, dit waarborg Hy.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:15-27