Die Boodskap

1 Korintiërs 12:24 Die Boodskap (DB)

Aan ander dele van die liggaam waaroor ons nie skaam voel nie, gee ons ook nie so baie aandag nie. God het die liggaam juis so aanmekaargesit. Hy sorg daarvoor dat die dele wat dit nodig het, juis met meer respek behandel word.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:15-29